Talk to us: 082 804 7417

"Wow! I can recommend Cool Music Production to anyone! Jurie and his team are amazing - so professional, quality the absolute best!" Elri Grobler 24 September 2015, Heart of Midstream Music Festival
"Julle diens is uitstekend, ek waardeer dit opreg! My backtrack is pragtig! Duisend dankies, ek sal julle weer nader vir musiek" Johan Erasmus 16 Febr 2015
"Ek stem heelhartig en moet se amen...Jurie jy het jouself deur die jare onderskei van al die ander met jou toewyding en profesionaliteit....sien uit om weer saam met jou te werk.....!" Willie Joubert 24 Jan 2015
"Die mense van Cool Music Productions het vanaand ons verwagtinge oortref! Hulle kry dit reg om 'n DVD opname van 'n show te maak op so 'n manier dat jy amper nie weet hulle is daar nie! Alles gebeur eenvoudig seepglad! Duisend dankies aan Jurie en sy vriendelike span! Julle is "legend"!" Manne wat Glo - DVD opname 23 Jan 2015
"An awesome event put together by an outstanding and professional company!!! World class and a pleasure to work with! " Ricky Joseph - Launch of the new KAPPA concept store - 7 October 2014
"Ek is ongelooflik beindruk met jou span. Die equipment is awesome en jou span se werksetiek moet geprys word! " Gustav Pöhl - Regisseur  EHS Musical - 21 Augustus 2014
"Sopas by Valeisig gemeente aangekom die gesindheid van die manne van CMP great en die klank absoluut fantasties! Baie baie dankie Jurie! " Dewald Gouws - Manne van die Woord CD Launch - 10 Augustus 2014
"Jurie jy en jou span is ongelooflik. Ek het nog nooit saam met so 'n professionele groep met so 'n hoë standaard van klank en beligting gewerk nie. Glo my, jy het nie 'n gelyke nie." Mnr Ferdi Maree (Hoof Laerskool Rooihuiskraal) - 21 Junie 2014
"Jesusliedjies het 'n aansteeklikheid om mens te laat saam sing. Dankie vir die wonderlike verwerkings!" Elizabeth Fourie - 14 November 2013
"I don't know of any other company in South Africa that does it like CMP and on the level you do it.. I saw something this week!" Grant Scott - Prosound 4 October 2013
"Julle het my julle beste gegee, en dis die beste klank wat ek nog mee gesing het!" Willem Botha sanger - 22 Augustus 2013
"Cool Music Productions is die plek om te wees vir enige opname wat jy in gedagte het ! Die nuutste en beste toerusting en produksie span is beskikbaar teen ongelooflikke pryse. 'n " no nonsens" studio waar talent erken word as n gawe van God !"Francois & Elizabeth Fourie - Duet Sangers - 20 April 2013
"Die CD het ‘n lekker verskeidenheid, veral in begeleiding ook. Soms kan CDs se begeleiding so alles dieselfde klink……."Elrika vd Merwe - Kindermusik Educator (Masters Degree in Music) (U.P) oor Elizabeth Fourie se kinderalbum - April 2013
"Julle is die beste Jurie. Ek is 25 jaar in die onderwys en het al baie skoolproduksies gesien. Die sukses van n produksie het baie dele wat daartoe bydra, maar jou klank en beligting is een van die belangrikste. Julle is tops!"James Mc Carthy - ADJ Hoof Laerskool Olienpark - April 2013
"Dankie vir die gehalte toerusting wat ons huur. Die gehalte wat dit oplewer is absoluut professioneel. Lekker as als REG is!! Lekker om met sulke mense te werk."Marlouw 2 Desember 2012
"OMW, OMW, OMW, OMW...Jurie & Theo - you guys ROCK! Did I write that??? Ek kan nie ophou luister nie...SO baie dankie julle is GENIUS! WOW!" (We did arrangements and recordings for her) Salome Smith 17 Sept 2012
"Jurie en Theo, dankie vir die mooi backtracks, dis regtig baie goed. Die kinders hoor ook die invalle maklik."Annelie van Rooyen - Laerskool Constantiapark 27 Aug 2012
"Jurie is one of the greatest people I ever had the privilege of working with. I can highly recommend Jurie's services to any person or company. He is friendly, reliable and always very professional. He is the person who always goes the extra mile."Karin Fourie - 7 June 2012
Julle is absoluut amazing en professioneel. Ons wil graag saam met julle werkDon Reinecke (Logistics & Guitarist) - Elvis Blue - 1 June 2012
Cool Music Productions se advies en installasie vir ons venue se klanksisteem het ons stoutste verwagtinge oortref!" Die goeie klank het almal gaande.Nico & Ané Steinberg - Venue @ Florence Farm Maart 2012
We've been doing corporate functions for the past 15 years...You're the most professional and best AV company we've ever used! Paul (Director - Univision) 30 October 2011 
Hi Jurie, dankie vir die pragtige werk met die DVD's!! Dis regtig goed gedoen. Die DVD lyk GREAT!! Shana Grobbelaar - Laerskool Vastrap (November 2011)
Jurie, baie dankie vir die great show en mooi DVD's!! Ek is baie tevrede.Hennie Matthee - Laerskool JJ vd Merwe (Okt 2011)
Baie dankie vir my revue DVD's en die goeie diens wat ek van julle gekry het. Daar was geen klagtes oor die DVD's nie, en almal het gese dit was baie mooi. Vir my persoonlik was dit pragtig! Ek het dit geniet om daarna te kyk. Ek was regtig tevrede met die kwaliteit. Groete TersiaTersia Celliers - Laerskool Bakenkop (15 November 2011)
Hi Jurie " there are still such extraordinary individuals that aim to provide you with the highest quality of professional service and care. In our experience this is a rarity and it has been absolute pleasure engaging with them." Blessings in Christ,Deidre & Hanlea Polkadot events for ABSA
Dear Chris and Jurie I cannot thank you enough for the awesome work your company did on our production „The Royal Hunt of the Sun‟. I think it is safe to say that you went beyond the call of duty to work with me on creating a visually stunning and enthralling show. I would not hesitate to work with you again and should the opportunity arise to do so, I would use your company in a heartbeat.Letter from Russel Untiedt (HOD Drama) - St Johns College
"Dis skaars, om mense te he wat hulle-self as deel van jou produksie beskou en nie as iemand wat so gou as moontlik die “job” wil klaarkry nie. Ons het heeltyd gevoel asof daar met respek omgegaan word met dit wat ons as kosbaar beskou: ons musiek, ons herhinnerings."Francois & Elizabeth oor Hartspore DVD produksie
"die produksie self was afgerond en die klank en beligting indrukwekkend"Dewald en Edna Strydom Hoof Hoerskool Zwartkop 17 September 2011
"Fyn regie, ongelooflike visuele werk, briljante klank en pragtige sang, is alles aspekte wat hierdie uiters suksesvolle produksie kenmerk.Me S Bulwan - Kultuurhoof Hoerskool Eldoraigne 19 September 2011